ONDERWERP 3: DIE FRANSE REWOLUSIE Hoe het die Franse Rewolusie die grondslag vir moderne demokrasieë gelê? Die skyfies vir hierdie onderwerp sluit in: ● kleurfoto's om die notas te vergesel ● die begin van 'n breinkaart oor hierdie onderwerp ● 'n voorbeeld van 'n voltooide breinkaart oor hierdie onderwerp ● kleurfoto’s om die brongebaseerde vrae te vergesel. www.theanswer.co.za
'n Beeld van Lodewyk XIV deur Gianlorenzo Bernini Georges Danton was 'n leidende mag in die Franse Rewolusie. Bron: Maurin, Albert. 1849. Galerie historique de la révolution française Bron: Louis le Grand 'n Beeld van Lodewyk XIV deur Gianlorenzo Bernini www.theanswer.co.za Sien bladsy 61
Die Paleis van Versailles Bron: Coyau www.theanswer.co.za Sien bladsy 62
Die Saal van Spieëls in die Louis XVI in 1777 Bron: Joconde database: entry 000PE013334 Bron: Coyau Die Saal van Spieëls in die Paleis van Versailles www.theanswer.co.za Sien bladsy 62
'n Lid van die laer geestelikes 'n Lid van die hoër geestelikes Bron: Nordisk familjebok 'n Lid van die laer geestelikes 'n Lid van die hoër geestelikes Bron: Pierre Drevet www.theanswer.co.za Sien bladsy 62
Die skildery genaamd Die Swaai (circa 1760) toon Bron: Jean-Honoré Fragonard, wartburg.edu Die skildery genaamd Die Swaai (circa 1760) toon 'n jong man en vrou van die Franse adel. www.theanswer.co.za Sien bladsy 63
’n Skildery genaamd Kleinboeregpaar etend, 1620 Bron: Georges de la Tours, Web Gallery of Art ’n Skildery genaamd Kleinboeregpaar etend, 1620 www.theanswer.co.za Sien bladsy 63
Bron: Gustave Courbet, The Yorck Project Die Steenbrekers, uit 1849, is na die rewolusie geskilder, maar dui dieselfde werkstoestande as dié van kleinboere en lyfeienes voor die rewolusie, aan. www.theanswer.co.za Sien bladsy 64
'n Skildery van koningin Marie Antoinette uit 1786 http://www.ladyreading.net/marieantoinette/big/marie13.jpg Bron: Elisabeth Vigée Le Brun, 'n Skildery van koningin Marie Antoinette uit 1786 www.theanswer.co.za Sien bladsy 65
Jean-Jacques Rousseau Bron: Catherine Lusurier Voltaire Denis Diderot Bron: Louis-Michel van Loo. Joconde: 000PE002831 Jean-Jacques Rousseau Bron: The Yorck Project. DIRECTMEDIA Montesquieu Bron: Joconde: 000PE006017 www.theanswer.co.za Sien bladsy 66
Die byeenkoms van die State-Generaal in 1789 by Versailles Bibliothèque Nationale de Francet Bron: J.M. Moreau Le Jeune . Die byeenkoms van die State-Generaal in 1789 by Versailles www.theanswer.co.za Sien bladsy 67
Maximilien Robespierre was 'n Bron: http://www.ladyreading.net/labille-guiard/gallery.html, Joconde database: entry 000PE011737 Maximilien Robespierre was 'n jong idealistiese prokureur en 'n afgevaardigde van die Derde Stand by die State-Generaal. www.theanswer.co.za Sien bladsy 67
Bibliothèque Nationale de France Bron: Jean-Pierre Houël, 'n Waterverfskildery genaamd Die Bestorming van die Bastille in 1789 geskilder www.theanswer.co.za Sien bladsy 68
Generaal Marie-Josephe Lafayette het geleidelike verandering en 'n konstitusionele monargie bepleit. www.theanswer.co.za Sien bladsy 68
Die 1789 Vroueoptog na Versailles www.theanswer.co.za Sien bladsy 69
Bron: Émile Wattier Sans culottes www.theanswer.co.za Sien bladsy 72
Bron: Johann Heinrich Schmidt Die Pillnitz-verklaring is by die Pillnitz-kasteel deur die Heilige Romeinse Keiser en aartshertog van Oostenryk, Leopold II, and Frederik Willem II van Pruise onderteken. www.theanswer.co.za Sien bladsy 73
Die skildery Eerste Konsul Bonaparte, circa 1802 Bron: Antoine-Jean Gros www.theanswer.co.za Sien bladsy 74
Bahamas Hispaniola Puerto Rico Klein Antilles Jamaika Kuba Noord-Amerika Suid-Amerika Die eiland Hispaniola is een van die Karibiese Eilande wat tussen Noord- en Suid-Amerika geleë is. www.theanswer.co.za Sien bladsy 74
- Hispaniola was tussen die Franse kolonie Sint Domingue Grens tussen Franse en Spaanse kolonies - - Bron: Maximilian Dörrbecker Chumwa) Hispaniola was tussen die Franse kolonie Sint Domingue en die Spaanse kolonie Santo Domingo verdeel in 1790. www.theanswer.co.za Sien bladsy 74
'n Portret van Toussaint vanaf 'n moderne Haïtiese banknoot Bron: Trisku www.theanswer.co.za Sien bladsy 76
Haïti ‘n Franse kolonie - 1804 - Haïti ‘n Franse kolonie Bron: Maximilian Dörrbecker (Chumwa) Die hele Hispaniola het in 1801 die Franse kolonie Sint Domingue geword. www.theanswer.co.za Sien bladsy 77
'n Graveerwerk van 1845 genaamd Die Slag van Vertières, wat in 1803 plaasgevind het net voordat die Franse onttrek het Bron: http://www.worldgallery.co.uk www.theanswer.co.za Sien bladsy 77
www.theanswer.co.za
www.theanswer.co.za
Bron: Josef Hauzinger Aartshertog Maximilian Franz van Oostenryk besoek Lodewyk XVI van Frankryk en sy vrou Marie Antoinette, 1775–1777 www.theanswer.co.za Sien bladsy 78
Bron: http://www. gutenberg. org/files/16962/16962-h/16962-h 'n Illustrasie uit 1798 wat die dood van Lodewyk XVI van Frankryk uitbeeld www.theanswer.co.za Sien bladsy 79
'n Britse spotprent van Napoleon deur J. Gillray in 1803 geteken Bron: Library of Congress, Prints & Photographs Division 'n Britse spotprent van Napoleon deur J. Gillray in 1803 geteken www.theanswer.co.za Sien bladsy 79
'n Gravure van Toussaint L'Ouverture uit 1802 www.theanswer.co.za Sien bladsy 80