La présentation est en train de télécharger. S'il vous plaît, attendez

La présentation est en train de télécharger. S'il vous plaît, attendez

ONDERWERP 3: DIE FRANSE REWOLUSIE

Présentations similaires


Présentation au sujet: "ONDERWERP 3: DIE FRANSE REWOLUSIE"— Transcription de la présentation:

1 ONDERWERP 3: DIE FRANSE REWOLUSIE
Hoe het die Franse Rewolusie die grondslag vir moderne demokrasieë gelê? Die skyfies vir hierdie onderwerp sluit in: ● kleurfoto's om die notas te vergesel ● die begin van 'n breinkaart oor hierdie onderwerp ● 'n voorbeeld van 'n voltooide breinkaart oor hierdie onderwerp ● kleurfoto’s om die brongebaseerde vrae te vergesel.

2 'n Beeld van Lodewyk XIV deur Gianlorenzo Bernini
Georges Danton was 'n leidende mag in die Franse Rewolusie. Bron: Maurin, Albert Galerie historique de la révolution française Bron: Louis le Grand 'n Beeld van Lodewyk XIV deur Gianlorenzo Bernini Sien bladsy 61

3 Die Paleis van Versailles
Bron: Coyau Sien bladsy 62

4 Die Saal van Spieëls in die
Louis XVI in 1777 Bron: Joconde database: entry 000PE013334 Bron: Coyau Die Saal van Spieëls in die Paleis van Versailles Sien bladsy 62

5 'n Lid van die laer geestelikes 'n Lid van die hoër geestelikes
Bron: Nordisk familjebok 'n Lid van die laer geestelikes 'n Lid van die hoër geestelikes Bron: Pierre Drevet Sien bladsy 62

6 Die skildery genaamd Die Swaai (circa 1760) toon
Bron: Jean-Honoré Fragonard, wartburg.edu Die skildery genaamd Die Swaai (circa 1760) toon 'n jong man en vrou van die Franse adel. Sien bladsy 63

7 ’n Skildery genaamd Kleinboeregpaar etend, 1620
Bron: Georges de la Tours, Web Gallery of Art ’n Skildery genaamd Kleinboeregpaar etend, 1620 Sien bladsy 63

8 Bron: Gustave Courbet, The Yorck Project
Die Steenbrekers, uit 1849, is na die rewolusie geskilder, maar dui dieselfde werkstoestande as dié van kleinboere en lyfeienes voor die rewolusie, aan. Sien bladsy 64

9 'n Skildery van koningin Marie Antoinette uit 1786
Bron: Elisabeth Vigée Le Brun, 'n Skildery van koningin Marie Antoinette uit 1786 Sien bladsy 65

10 Jean-Jacques Rousseau
Bron: Catherine Lusurier Voltaire Denis Diderot Bron: Louis-Michel van Loo. Joconde: 000PE002831 Jean-Jacques Rousseau Bron: The Yorck Project. DIRECTMEDIA Montesquieu Bron: Joconde: 000PE006017 Sien bladsy 66

11 Die byeenkoms van die State-Generaal in 1789 by Versailles
Bibliothèque Nationale de Francet Bron: J.M. Moreau Le Jeune . Die byeenkoms van die State-Generaal in 1789 by Versailles Sien bladsy 67

12 Maximilien Robespierre was 'n
Bron: Joconde database: entry 000PE011737 Maximilien Robespierre was 'n jong idealistiese prokureur en 'n afgevaardigde van die Derde Stand by die State-Generaal. Sien bladsy 67

13 Bibliothèque Nationale de France
Bron: Jean-Pierre Houël, 'n Waterverfskildery genaamd Die Bestorming van die Bastille in 1789 geskilder Sien bladsy 68

14 Generaal Marie-Josephe Lafayette het geleidelike verandering en 'n konstitusionele monargie bepleit.
Sien bladsy 68

15 Die 1789 Vroueoptog na Versailles
Sien bladsy 69

16 Bron: Émile Wattier Sans culottes Sien bladsy 72

17 Bron: Johann Heinrich Schmidt
Die Pillnitz-verklaring is by die Pillnitz-kasteel deur die Heilige Romeinse Keiser en aartshertog van Oostenryk, Leopold II, and Frederik Willem II van Pruise onderteken. Sien bladsy 73

18 Die skildery Eerste Konsul Bonaparte, circa 1802
Bron: Antoine-Jean Gros Sien bladsy 74

19 Bahamas Hispaniola Puerto Rico Klein Antilles Jamaika Kuba Noord-Amerika Suid-Amerika Die eiland Hispaniola is een van die Karibiese Eilande wat tussen Noord- en Suid-Amerika geleë is. Sien bladsy 74

20 - Hispaniola was tussen die Franse kolonie Sint Domingue
Grens tussen Franse en Spaanse kolonies - - Bron: Maximilian Dörrbecker Chumwa) Hispaniola was tussen die Franse kolonie Sint Domingue en die Spaanse kolonie Santo Domingo verdeel in 1790. Sien bladsy 74

21 'n Portret van Toussaint vanaf 'n moderne Haïtiese banknoot
Bron: Trisku Sien bladsy 76

22 Haïti ‘n Franse kolonie -
1804  - Haïti ‘n Franse kolonie Bron: Maximilian Dörrbecker (Chumwa) Die hele Hispaniola het in 1801 die Franse kolonie Sint Domingue geword. Sien bladsy 77

23 'n Graveerwerk van 1845 genaamd Die Slag van Vertières, wat in 1803 plaasgevind het net voordat die Franse onttrek het Bron: Sien bladsy 77

24

25

26 Bron: Josef Hauzinger Aartshertog Maximilian Franz van Oostenryk besoek Lodewyk XVI van Frankryk en sy vrou Marie Antoinette, 1775–1777 Sien bladsy 78

27 Bron: http://www. gutenberg. org/files/16962/16962-h/16962-h
'n Illustrasie uit 1798 wat die dood van Lodewyk XVI van Frankryk uitbeeld Sien bladsy 79

28 'n Britse spotprent van Napoleon deur J. Gillray in 1803 geteken
Bron: Library of Congress, Prints & Photographs Division 'n Britse spotprent van Napoleon deur J. Gillray in 1803 geteken Sien bladsy 79

29 'n Gravure van Toussaint L'Ouverture uit 1802
Sien bladsy 80


Télécharger ppt "ONDERWERP 3: DIE FRANSE REWOLUSIE"

Présentations similaires


Annonces Google